Lothair
Voorkoms
Lothair | |
---|---|
Koördinate: 26°23′0″S 30°26′0″O / 26.38333°S 30.43333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distriksmunisipaliteit | Gert Sibande |
Plaaslike Munisipaliteit | Msukaligwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,97 km2 (2,69 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 93 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Lothair is klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is sowat 30km noordwes van Amsterdam.
Geskiedenis
Die dorpie is in 1878 deur ST Erskine opgemeet. Hy het besluit dat die naam Lothair moet wees, na die titel van 'n roman deur die graaf van Beaconsfield.
Distrik
'n Takspoorlyn vanaf Ermelo eindig hier. Daar is groot wattelplantasies in die omgewing.