Gaan na inhoud

Cambridgeshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur GrouchoBot (besprekings | bydraes) op 16:29, 28 September 2012 (r2.7.2) (robot Bygevoeg: an:Cambridgeshire)
Ligging van Cambridgeshire in Engeland.

Cambridgeshire (uitgespreek /ˈkeɪmbrɪdʒʃər/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Cambridge, Ely en St Ives. Cambridgeshire het 'n bevolking van 769 100, en dus is die 28ste grootste graafskap in die land.