Gaan na inhoud

Franz Schubert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Synthebot (besprekings | bydraes) op 03:59, 25 November 2012 (r2.7.3) (robot Verwyder: diq:Franz Schubert)
Franz Schubert
Schubert in 1825
Gebore31 Januarie 1797
Himmelpfortgrund, Oostenryk
Sterf19 November 1828
Wene, Oostenryk

Franz Schubert (31 Januarie 179719 November 1828) was 'n Oostenrykse komponis. Hy het nege simfonieë, klavier- en kamermusiek en meer as 600 liedere gekomponeer.

Schubert is in Himmelpfortgrund naby Wene gebore.

Sien ook

Lys van komponiste, Grafiese tydlyn van klassieke komponiste