Gaan na inhoud

Snatam Kaur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Synthebot (besprekings | bydraes) op 00:32, 8 Januarie 2013 (r2.7.3) (robot Bygevoeg: es:Snatam Kaur)
Snatam Kaur

Snatam Kaur Khalsa (Panjabi: ਸਨਾਤਮ ਕੌਰ ਖ਼ਾਲਸਾ Uitspraak: Snatam Kaur Galsa, * 1972 in Trinidad, Colorado) is 'n Amerikaanse sangeres en komponis wat sing pop-musiek met godsdienstige invloede van Sikhisme, die musiek is genaamd Kirtan. Sy woon in Española, Nieu-Meksiko.