Die Dender (Nederlands, Frans: Dendre) is 'n rivier in België. Die Dender is 'n sytak van die Schelde.