Huis van Boergondië
Voorkoms
Die Huis van Boergondië (huis van Valois) was 'n dinastie van hertoë uit die 14de, 15de en begin 16de eeu. Die hertoë was Filips die Stoute, Jan sonder Vrees, Filips die Goeie, Karel die Stoute, Maria van Boergondië, Maximiliaan van Oostenryk (regent) en Filips die Skone.