Gaan na inhoud

Klasse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur MerlIwBot (besprekings | bydraes) op 19:30, 6 Augustus 2013 (robot Verwyder: fi:Kapselointi (strong connection between (2) af:Klasse and fi:Luokka (ohjelmointi)))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Klasse is die onderliggende bousteen in Objekgeoriënteerde programmering. Dit is die abstraksie van regte wêreld konsepte. Daar moet egter duidelikke verskil getref word tussen die klas en die konkrete intansie van die klas - die objekte. Klasse kan as die bouplan vir objekte gesien word.