20 November
Voorkoms
<< | November 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
Al die dae |
20 November is die 324ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (325ste in skrikkeljare). Daar volg nog 41 dae in die res van die jaar.
Gebeure
- 284 – Gaius Aurelius Valerius Diocletianus word keiser van Rome.
- 1551 – Pous Julius III stel 14 nuwe kardinale aan.
- 1679 – Pous Innocentius XI publiseer die bul "Sollicitudo pastoralis" oor die religieuse ordes.
- 1687 – Pous Innocentius XI publiseer die bul "Coelestis Pastor" waarin Miguel de Molinos veroordeel word.
- 1724 – Pous Benedictus XIII stel Vincenzo Petra, titulêr aartsbiskop van Damascus aan as kardinaal.
- 1913 – Die nuwe pier aan die onderpunt van Adderleystraat in Kaapstad word geopen.
- 2001 – Die Afrikaanse Wikipedia word opgerig.
Geboortes
- 1761 – Francesco Saverio Castiglioni (later Pous Pius VIII).
- 1858 – Selma Lagerlöf, Sweedse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1909 († 1940).
- 1862 – Anton van Wouw, beeldhouer († 1945).
- 1917 – Bobby Locke, Suid-Afrikaanse gholfkampioen († 1987).
- 1923 – Nadine Gordimer, Suid-Afrikaanse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1991.
Sterftes
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 November. |