Gaan na inhoud

Tienpotiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Naudefj (besprekings | bydraes) op 08:42, 13 Desember 2015 (Nuwe bladsy geskep met '{{Taksoboks | name = Tienpotiges | image = Haeckel Decapoda.jpg | image_caption="Decapoda" vanuit Ernst Haeckel se ''Kunstformen der Natur'', 1904 | regnum = Animalia...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Tienpotiges
"Decapoda" vanuit Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur, 1904
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Decapoda

Latreille, 1802
Subordes

Dendrobranchiata
Pleocyemata
Sien teks.

Tienpotiges (Decapoda) is 'n biologiese orde van geleedpotige diere. Krappe, krewe en garnale behoort aan die orde. Behalwe vir 'n paar uitsonderings, leef hierdie diere in die see.

Tienpotiges het vyf paar looppote. Ten minste één paar daarvan dra knypers. Die agterlyf het dikwels vyf paar swempote, wat ook deur die wyfies gebruik word om hul eiers te dra. Die Krap het 'n baie klein agterlyf, wag onder die karapaks gedra word.

Die meeste spesies is karnivore. Baie van hulle vreet ook dooie diere.

Sistematiek

Die orde Decapoda het ongeveer 14756 spesies.[1]

Verwysings

  1. De Grave, Sammy, N. Dean Pentcheff, Shane T. Ahyong et al., (2009). "A classification of living and fossil genera of decapod crustaceans". Raffles Bulletin of Zoology Suppl. 21: 1–109.

Eksterne skakels