Gaan na inhoud

Paul Jordaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 13:19, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
Paul Jordaan Rugbyportaal
Volle naam Paul Abraham Jordaan
Geboortedatum 4 Januarie 1992 (1992-01-04) (32 jaar oud)
Geboorteplek Somerset-Oos, Suid-Afrika
Lengte 1.80
Massa 88
Skool Grey-kollege Bloemfontein
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel, senter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012- Natal Haaie 12 (15)
korrek soos op 9 Maart 2014.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Sharks 21 20
korrek soos op 9 Maart 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2011–12 SA o/20-span 8 (5)
korrek soos op 9 Maart 2014.

Paul Jordaan (gebore 4 Januarie 1992 in Somerset-Oos, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Sharks in die Superrugby-kompetisie speel.

Hy was 'n lid van die Suid-Afrikaanse o/20-span wat aan die 2011 IRR Juniorwêreldbeker [1] asook die 2012-toernooi deelgeneem het. [2]

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.