Gaan na inhoud

Party van die Arbeid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Wwikix (besprekings | bydraes) op 13:42, 10 September 2018 (update)
Partij van de Arbeid
PvdA
Logo van die betrokke party.
Leier Lodewijk Asscher
Gestig 9 Februarie 1946
Samesmelting van Sociaal Democratische Arbeiders Partij, Vrijzinnig Democratische Bond, Christelijk-Democratische Unie
Hoofkwartier Partijbureau PvdA, Herengracht 54, Amsterdam
Jeugvleuel Jonge Socialisten in de PvdA
Ideologie Sosiale demokrasie, derde weg
Internasionale affiliasie Progressive Alliance
Sosialistiese Internasionaal (waarnemer)
Amptelike kleure rooi
Webblad pvda.nl

Die Party van die Arbeid (Nederlands: Partij van de Arbeid, PvdA) is 'n Nederlandse sosiaal-demokratiese politieke party wat in 1946 gestig is.

Die politieke leier is Lodewijk Asscher (daarvoor Diederik Samsom). Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Partij van die Arbeid gewen. Die party het 38 setels behaal.

Die Party van die Arbeid is 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal.

Van 5 November 2012 tot 26 Oktober 2017 het die PvdA met die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) die Rutte II-kabinet gevorm.

Eksterne skakels