Gaan na inhoud

Gary Files

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Eihel (besprekings | bydraes) op 16:42, 30 Augustus 2019 (Square brackets without correct beginning)
Gary Files
Nasionaliteit Kanadees
Kinders Gemma Files
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gary Files is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Secret Service (1969), Neighbours (1985), en The New Adventures of Ocean Girl (2000).

Filmografie

Rolprente

  • 1979: The Little Convict
  • 1983: Abra Cadabra

Televisiereekse

  • 1968: Joe 90
  • 1969: The Secret Service
  • 1976: The Frankie Howerd Show
  • 1981: Punishment
  • 1985: Neighbours
  • 1988: House Rules
  • 2000: The New Adventures of Ocean Girl
  • 2006: Dogstar

Televisierolprente

  • 1981: Rusty Bugles

Eksterne skakels