Gaan na inhoud

Kenny Rogers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Hasley (besprekings | bydraes) op 01:18, 18 Julie 2020 (Wysigings deur 46.106.232.107 teruggerol na laaste weergawe deur Rooiratel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Kenny Rogers

Kenneth Ray Rogers (21 Augustus 1938 – 20 Maart 2020) was 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, platevervaardiger, en entrepreneur. Hy was 'n lid van die Country Music Hall of Fame. Alhoewel hy die suksesvolste was met country-gehore, was hy vir meer as 120 treffers in verskeie genres verantwoordelik. Sy albums was vir 'n totaal van meer as 200 weke bo-aan die country- en popalbumtrefferlyste in die Verenigde State en hy het wêreldwyd meer as 100 miljoen plate verkoop, wat hom een van die musikale kunstenaars met die meeste verkope in die geskiedenis maak.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]