2005 Super 12-seisoen
Voorkoms
2005 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (5de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 398 (gem. 5.768 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 173 Peter Hewat (Waratahs) |
Meeste drieë gedruk | 15 Rico Gear (Crusaders) |
Die 2005 Super 12-seisoen het in Februarie 2005 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 28 Mei ten einde geloop. Die 2005-seisoen was die laaste Super 12-kompetisie voor die toevoeging van die Western Force en die Cheetahs wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Crusaders | 11 | 9 | 0 | 2 | 459 | 281 | +178 | 8 | 44 | |||
2 | Waratahs | 11 | 9 | 0 | 2 | 322 | 174 | +148 | 8 | 44 | |||
3 | Bulls | 11 | 7 | 0 | 4 | 301 | 229 | +72 | 6 | 34 | |||
4 | Hurricanes | 11 | 8 | 0 | 3 | 283 | 248 | +35 | 2 | 34 | |||
5 | Brumbies | 11 | 5 | 1 | 5 | 260 | 268 | −8 | 7 | 29 | |||
6 | Chiefs | 11 | 5 | 1 | 5 | 272 | 250 | +22 | 6 | 28 | |||
7 | Blues | 11 | 6 | 0 | 5 | 243 | 216 | +27 | 3 | 27 | |||
8 | Highlanders | 11 | 6 | 1 | 4 | 221 | 214 | +7 | 1 | 27 | |||
9 | Stormers | 11 | 3 | 1 | 7 | 215 | 320 | −105 | 4 | 18 | |||
10 | Reds | 11 | 3 | 0 | 8 | 185 | 282 | −97 | 5 | 17 | |||
11 | Cats | 11 | 1 | 1 | 9 | 226 | 326 | −100 | 7 | 13 | |||
12 | Sharks | 11 | 1 | 1 | 9 | 205 | 384 | −179 | 5 | 11 | |||
Opgedateer op 16 April 2010 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 25–26 Februarie | Week 8 | 15-16 April |
Week 2 | 4–5 Maart | Week 9 | 22–23 April |
Week 3 | 11-12 Maart | Week 10 | 29-30 April |
Week 4 | 18–19 Maart | Week 11 | 6-7 Mei |
Week 5 | 25–26 Maart | Week 12 | 13–14 Mei |
Week 6 | 1–2 April | Halfeindronde | 20–21 Mei |
Week 7 | 8-10 April | Eindronde | 28 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 2004 Super 12 |
Super 12 2005 |
Opgevolg deur 2006 Super 14 |
Week 1
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane.
25 Februarie 2005 | Highlanders | 14 – 30 | Blues | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Danny Lee Strafdoele: Ben Blair (3) |
Verslag | Drieë: Keven Mealamu, David Gibson, Xavier Rush Doelskoppe: Luke McAlister (3) Strafdoele: Luke McAlister (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
25 Februarie 2005 | Waratahs | 25 – 7 | Chiefs | Aussiestadion, Sydney | |
18:40 | Drieë: Morgan Turinui (2), Mat Rogers, Lote Tuqiri Doelskop: Mat Rogers Strafdoel: Peter Hewat |
Verslag | Drie: Sosene Anesi Doelskop: David Hill |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
25 Februarie 2005 | Stormers | 26 – 12 | Sharks | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Breyton Paulse (2), Jean de Villiers Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (3) |
Verslag | Drieë: Butch James, Nico Breedt Doelskop: Butch James |
Bywoning: 48,719 Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
26 Februarie 2005 | Brumbies | 32 – 21 | Crusaders | Brucestadion, Canberra | |
19:00 | Drieë: Radike Samo, Scott Fava (2), Gene Fairbanks Doelskoppe: Mark Gerrard (3) Strafdoele: Stirling Mortlock, Mark Gerrard |
Verslag | Drieë: Andrew Mehrtens, Casey Laulala, Justin Marshall Strafdoele: Dan Carter (2) Kaarte: Corey Flynn 37' tot 47' |
Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
26 Februarie 2005 | Reds | 10 – 24 | Hurricanes | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:40 | Drieë: Elton Flatley, Nathan Sharpe | Verslag | Drieë: Ma'a Nonu, Lome Fa'atau Doelskop: Jimmy Gopperth Strafdoele: Jimmy Gopperth (2), Piri Weepu (2) Kaarte: Ross Kennedy 65' tot 75' |
Skeidsregter: Shaun Veldsman (Suid-Afrika) | |
26 Februarie 2005 | Cats | 23 – 17 | Bulls | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Drieë: André Pretorius, Jorrie Muller Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (3) Kaarte: Juan Smith 24' tot 34' |
Verslag | Drieë: Jacques Cronjé, Bryan Habana Doelskoppe: Derick Hougaard (2) Strafdoel: Derick Hougaard |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]4 Maart 2005 | Blues | 18 – 15 | Reds | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Carlos Spencer, Luke McAlister Doelskop: Luke McAlister Strafdoele: Luke McAlister (2) |
Verslag | Drieë: Wendell Sailor, Daniel Heenan Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley Kaarte: Nick Stiles 68' tot 78' |
Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
4 Maart 2005 | Brumbies | 21 – 19 | Bulls | Brucestadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Mark Chisholm, Clyde Rathbone, Scott Fava Doelskoppe: Stephen Larkham |
Verslag | Drieë: Jacques Cronjé, Bryan Habana, Francois van Schouwenburg Doelskoppe: Derick Hougaard, Kennedy Tsimba |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
5 Maart 2005 | Highlanders | 16 – 16 | Stormers | Rugbypark, Invercargill | |
17:30 | Drie: Craig Newbie Doelskop: Ben Blair Strafdoele: Ben Blair (3) |
Verslag | Drieë: Jean de Villiers, Tonderai Chavanga Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
5 Maart 2005 | Crusaders | 50 – 18 | Chiefs | Jade-stadion, Christchurch | |
Drieë: Aaron Mauger, Sam Broomhall, Rico Gear, Scott Hamilton, Dan Carter, Caleb Ralph, Tone Kopelani Doelskoppe: Aaron Mauger, Dan Carter (5) Strafdoel: Dan Carter Kaarte: Justin Marshall 44' tot 54' |
Verslag | Drieë: Sailose Tagicakibau, Steven Bates Doelskop: David HIll Strafdoele: David Hill Kaarte: Scott Linklater 44' tot 54' |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu-Seeland) | ||
5 Maart 2005 | Sharks | 13 – 36 | Waratahs | ABSA-stadion, Durban | |
17:00 | Drie: Brent Russell Doelskop: Butch James Strafdoele: Butch James (2) |
Verslag | Drieë: Lote Tuqiri (2), Mat Rogers, Shaun Berne Doelskoppe: Mat Rogers (2) Strafdoele: Mat Rogers (4) |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland) | |
5 Maart 2005 | Cats | 32 – 45 | Hurricanes | Ellispark, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: André Pretorius, Ashwin Willemse, Wikus van Heerden, Conrad Jantjes Doelskoppe: André Pretorius (3) Strafdoele: André Pretorius (2) |
Verslag | Drieë: Ma'a Nonu (2), Jimmy Gopperth, Rodney So'oialo, Riki Flutey, Lome Fa'atau Doelskoppe: Jimmy Gopperth (6) Strafdoele: Jimmy Gopperth |
Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
Week 3
[wysig | wysig bron]11 Maart 2005 | Highlanders | 23 – 0 | Bulls | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Nick Evans, Matt Saunders, Filipo Levi Doelskop: Ben Blair Strafdoele: Ben Blair (2) |
Verslag | Skeidsregter: George Ayoub (Australië) | ||
11 Maart 2005 | Brumbies | 22 – 19 | Stormers | Brucestadion, Canberra | |
19:40 | Drieë: Henari Veratau, Radike Samo, Ben Batger Doelskoppe: Stephen Larkham (2) Skepdoel: George Gregan |
Verslag | Drieë: Jean de Villiers (2), Eddie Andrews Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Kaarte: De Wet Barry 4' tot 14', Werner Greeff 60' tot 70' |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland) | |
11 Maart 2005 | Sharks | 23 – 29 | Hurricanes | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Henno Mentz, Adrian Jacobs Doelskoppe: Butch James (2) Strafdoele: Butch James (2) Skepdoel: Herkie Kruger Kaarte: Eduard Coetzee 19' tot 29' |
Verslag | Drieë: Ben Herring, Jimmy Gopperth Doelskoppe: Jimmy Gopperth (2) Strafdoele: Jimmy Gopperth (5) |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
12 Maart 2005 | Crusaders | 59 – 24 | Reds | Jade-stadion, Christchurch | |
14:35 | Drieë: Casey Laulala, Aaron Mauger, Dan Carter, Rico Gear (2), Richie McCaw, Scott Hamilton, Andrew Mehrtens Doelskoppe: Dan Carter (4), Andrew Mehrtens Strafdoele: Dan Carter (3) |
Verslag | Drieë: Junior Pelesasa (2), Greg Holmes, Chris Latham Doelskoppe: Julian Huxley (2) |
Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
12 Maart 2005 | Chiefs | 18 – 9 | Blues | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Loki Crichton, Sosene Anesi Doelskop: David Hill Strafdoele: David Hill (2) |
Verslag | Strafdoele: Luke McAlister (3) | Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
12 Maart 2005 | Cats | 19 – 40 | Waratahs | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Drieë: Os du Randt, Jaque Fourie Strafdoele: André Pretorius (3) |
Verslag | Drieë: Shaun Berne, Lote Tuqiri, Peter Hewat, Morgan Turinui, Stephen Hoiles Doelskoppe: Peter Hewat (3) Strafdoele: Peter Hewat (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]18 Maart 2005 | Chiefs | 6 – 20 | Reds | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Strafdoele: David Hill (2) | Verslag | Drieë: Drew Mitchell, Greg Holmes Doelskoppe: Julian Huxley (2) Strafdoele: Julian Huxley (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
19 Maart 2005 | Hurricanes | 12 – 21 | Bulls | Westpacstadion, Wellington | |
17:30 | Drieë: Hosea Gear, Joe McDonnell Doelskop: Jimmy Gopperth |
Verslag | Drieë: Akona Ndugane, Ettienne Botha Doelskop: Kennedy Tsimba Strafdoel: Derick Hougaard (2) Skepdoel: Derick Hougaard |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
19 Maart 2005 | Blues | 19 – 41 | Crusaders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Joe Rokocoko, Doug Howlett, Isa Nacewa Doelskoppe: Tasesa Lavea Kaarte: Ali Williams 63' |
Verslag | Drieë: Justin Marshall, Caleb Ralph (2), Rico Gear, Strafdrie, Leon MacDonald Doelskoppe: Dan Carter (4) Strafdoel: Dan Carter |
Skeidsregter: Paddy O'Brien (Nieu-Seeland) | |
19 Maart 2005 | Waratahs | 25 – 10 | Stormers | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Morgan Turinui (2), Phil Waugh Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Verslag | Drie: Niel de Kock Doelskop: Chris Rossouw Strafdoel: Chris Rossouw |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland) | |
19 Maart 2005 | Cats | 29 – 34 | Brumbies | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Drieë: Jaque Fourie, Conrad Jantjes Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (4) |
Verslag | Drieë: Matt Giteau (2), Sam Norton-Knight, Joel Wilson Doelskoppe: Matt Giteau (4) Strafdoele: Matt Giteau (2) |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
19 Maart 2005 | Sharks | 7 – 43 | Highlanders | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drie: Charl van Rensburg Doelskop: Ruan Pienaar |
Verslag | Drieë: Jimmy Cowan, Ben Blair (3), Seilala Mapusua, James Ryan Doelskoppe: Ben Blair (5) Strafdoel: Ben Blair |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
Week 5
[wysig | wysig bron]- Paasnaweek
- Sondag 27 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
25 Maart 2005 | Hurricanes | 12 – 9 | Stormers | FMG-stadion, Palmerston North | |
20:35 | Strafdoele: Jimmy Gopperth (3) Skepdoel: Jimmy Gopperth Kaarte: Ben Herring 34' tot 44' |
Verslag | Strafdoele: Chris Rossouw (3) | Skeidsregter: George Ayoub (Australië) | |
25 Maart 2005 | Cats | 12 – 16 | Highlanders | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Strafdoele: André Pretorius (4) | Verslag | Drie: Craig Newby Doelskop: Ben Blair Strafdoele: Ben Blair (3) Kaarte: Filipo Levi ?' tot ?' |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
26 Maart 2005 | Waratahs | 42 – 12 | Bulls | Aussiestadion, Sydney | |
19:40 | Drieë: Peter Hewat (3), Adam Freier Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (5) Skepdoel: Shaun Berne |
Verslag | Drieë: Akona Ndugane, Kennedy Tsimba Doelskop: Kennedy Tsimba |
Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
26 Maart 2005 | Sharks | 36 – 24 | Brumbies | ABSA-stadion, Durban | |
17:00 | Drieë: Jaco Gouws, Ruan Pienaar (2), Adrian Jacobs, Warren Britz Doelskoppe: Ruan Pienaar (4) Strafdoel: Ruan Pienaar |
Verslag | Drieë: Matt Giteau, Jeremy Paul, Radike Samo Doelskoppe: Matt Giteau (3) Strafdoel: Matt Giteau |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Loslootjie: Blues, Chiefs, Crusaders, Reds |
Week 6
[wysig | wysig bron]1 April 2005 | Hurricanes | 28 – 16 | Chiefs | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Piri Weepu, Conrad Smith, Tana Umaga Doelskoppe: Jimmy Gopperth (2) Strafdoele: Jimmy Gopperth (3) |
Verslag | Drie: David Hill Doelskop: David Hill Strafdoele: David Hill (3) |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
1 April 2005 | Reds | 16 – 23 | Highlanders | Ballymorestadion, Brisbane | |
Drieë: Chris Latham, Junior Pelesasa Strafdoele: Julian Huxley (2) |
Verslag | Drieë: Josh Blackie (2) Doelskoppe: Ben Blair (2) Strafdoele: Ben Blair (3) |
Skeidsregter: Shaun Veldsman (Suid-Afrika) | ||
2 April 2005 | Blues | 17 – 0 | Brumbies | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Luke McAlister Doelskoppe: Luke McAlister (2) Strafdoel: Luke McAlister |
Verslag | Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | ||
2 April 2005 | Waratahs | 27 – 33 | Crusaders | Aussiestadion, Sydney | |
19:30 | Drieë: Peter Hewat, Cameron Shepherd, Lote Tuqiri Doelskoppe: Peter Hewat (3) Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Verslag | Drieë: Chris Jack, Rico Gear (2), Andrew Mehrtens Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (3) |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
Loslootjie: Bulls, Cats, Sharks, Stormers |
Week 7
[wysig | wysig bron]8 April 2005 | Highlanders | 19 – 18 | Brumbies | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Grant Webb Doelskop: Ben Blair Strafdoele: Ben Blair (3) Skepdoel: Nick Evans |
Verslag | Drieë: Henari Veratau, Stirling Mortlock Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau |
Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
9 April 2005 | Chiefs | 40 – 5 | Sharks | Waikato-stadion, /hamilton | |
17:30 | Drieë: Sitiveni Sivivatu (2), Sione Lauaki, Aleki Lutui, Sosene Anesi, Stephen Donald Doelskoppe: David Hill (4) Strafdoele: Keith Lowen |
Verslag | Drie: Jaco Gouws | Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
9 April 2005 | Blues | 23 – 6 | Cats | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Brad Mika, Doug Howlett, Joe Rokocoko Doelskop: Luke McAlister Strafdoele: Luke McAlister (2) Kaarte: Doug Howlett ?' tot ?' |
Verslag | Strafdoel: André Pretorius Skepdoel: André Pretorius |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
9 April 2005 | Stormers | 15 – 13 | Reds | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Jean de Villiers, Luke Watson Doelskop: Chris Rossouw Strafdoel: Chris Rossouw |
Verslag | Drie: Sean Hardman Doelskop: Julian Huxley Strafdoele: Julian Huxley (2) |
Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
9 April 2005 | Bulls | 35 – 20 | Crusaders | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Bryan Habana (2), Akona Ndugane, Ettienne Botha Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn |
Verslag | Drie: Greg Feek Strafdoele: Dan Carter (5) |
Skeidsregter: George Ayoub (Australië) | |
10 April 2005 | Hurricanes | 26 – 24 | Waratahs | Westpacstadion, Wellington | |
14:35 | Drieë: Chris Masoe, Ross Kennedy, Lome Fa'atau Doelskop: Jimmy Gopperth Strafdoele: Jimmy Gopperth (3) Kaarte: Adam Freier 35' tot 45' |
Verslag | Drieë: Peter Hewat (2), Lachlan MacKay, Phil Waugh Doelskoppe: Mat Rogers (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
Week 8
[wysig | wysig bron]15 April 2005 | Chiefs | 45 – 14 | Cats | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Byron Kelleher (2), Bernie Upton, Stephen Donald, Sione Lauaki Doelskoppe: David Hill (6) Strafdoel: David Hill |
Verslag | Drieë: Conrad Jantjes, Juan Smith Doelskoppe: André Pretorius |
Skeidsregter: Matt Goddard (Australië) | |
15 April 2005 | Bulls | 32 – 7 | Reds | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Bryan Habana, Akona Ndugane (2), Strafdrie Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (2) |
Verslag | Drie: Drew Mitchell Doelskop: Julian Huxley |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland) | |
16 April 2005 | Blues | 36 – 13 | Sharks | Edenpark, Auckland | |
18:35 | Drieë: Tasesa Lavea, Mils Muliaina (2), Joe Rokocoko, Doug Howlett Doelskoppe: Luke McAlister (4) Strafdoel: Luke McAlister Kaarte: Chresten Davis 16' tot 26' |
Verslag | Drie: Cedric Mkhize Doelskop: Conrad Barnard Strafdoele: Conrad Barnard (2) |
Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
16 April 2005 | Brumbies | 6 – 10 | Waratahs | Brucestadion, Canberra | |
20:40 | Strafdoele: Matt Giteau (2) | Verslag | Drie: Lachlan MacKay Doelskop: Mat Rogers Strafdoel: Mat Rogers |
Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
16 April 2005 | Stormers | 23 – 51 | Crusaders | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Marius Joubert, Tonderai Chavhanga Doelskoppe: Chris Rossouw (2) Strafdoele: Chris Rossouw (3) |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph (2), Rico Gear (2), Aaron Mauger, Leon MacDonald, Dan Carter Doelskoppe: Dan Carter (2), Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Skeidsregter: George Ayoub (Australië) | |
Loslootjie: Highlanders, Hurricanes |
Week 9
[wysig | wysig bron]22 April 2005 | Hurricanes | 16 – 26 | Highlanders | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drie: Ma'a Nonu Doelskop: Jimmy Gopperth Strafdoele: Jimmy Gopperth (3) |
Verslag | Drieë: Glen Horton, Josh Blackie Doelskoppe: Ben Blair (2) Strafdoele: Nick Evans (3) Skepdoel: Nick Evans |
Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
23 April 2005 | Crusaders | 40 – 36 | Cats | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Johnny Leo'o, Reuben Thorne, Rico Gear (2), Mose Tuiali'i Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2), Dan Carter Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Conrad Jantjes (2), Juan Smith, Barend Pieterse Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoele: André Pretorius (3) Skepdoel: André Pretorius |
Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
23 April 2005 | Reds | 30 – 25 | Sharks | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:40 | Drieë: Ben Tune, Elton Flatley, Drew Mitchell, David Croft Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Elton Flatley (2) |
Verslag | Drieë: Ruan Pienaar, Brent Russell, Trevor Halstead Doelskoppe: Conrad Barnard (2) Strafdoele: Conrad Barnard, Ruan Pienaar |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
23 April 2005 | Bulls | 29 – 26 | Chiefs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: JP Nel, Jacques Cronjé Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (5) |
Verslag | Drieë: Sitiveni Sivivatu, Sosene Anesi Doelskoppe: David Hill (2) Strafdoele: David Hill (4) |
Skeidsregter: Scott Young (Australië) | |
23 April 2005 | Stormers | 24 – 37 | Blues | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Tonderai Chavhanga, Jean de Villiers, De Wet Barry Doelskoppe: Gaffie du Toit (3) Strafdoel: Gaffie du Toit |
Verslag | Drieë: Tasesa Lavea, Rua Tipoki, Xavier Rush, Joe Rokocoko Doelskoppe: Luke McAlister (2) Strafdoel: Luke McAlister |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
Loslootjie: Brumbies, Waratahs |
Week 10
[wysig | wysig bron]19 April 2005 | Crusaders | 77 – 34 | Sharks | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Dan Carter, Chris Jack, Justin Marshall, Greg Somerville, Ross Filipo, Leon MacDonald, Casey Laulala, Rico Gear (2), Caleb Ralph, Scott Hamilton Doelskoppe: Dan Carter (7), Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Drieë: Cedric Mkhize, Albert van den Berg, Brent Russell, Warren Britz, Rudi Keil Doelskoppe: Conrad Barnard (3) Strafdoel: Ruan Pienaar |
Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
29 April 2005 | Reds | 21 – 15 | Cats | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:40 | Drieë: Wendell Sailor, Chris Latham Doelskop: Julian Huxley Strafdoele: Elton Flatley, Chris Latham, Julian Huxley |
Verslag | Drieë: Chumani Booi, Jaque Fourie Doelskop: André Pretorius Strafdoel: André Pretorius |
Skeidsregter: Bryce Lawrence (Nieu-Seeland) | |
29 April 2005 | Bulls | 38 – 24 | Blues | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Bryan Habana (2), Ettienne Botha (2), Akona Ndugane Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (3) |
Verslag | Drieë: Isa Nacewa, Doug Howlett, Mils Muliaina Doelskoppe: Luke McAlister (3) Strafdoel: Luke McAlister |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
30 April 2005 | Highlanders | 20 – 41 | Waratahs | Carisbrook, Dunedin | |
17:30 | Drieë: Nick Evans, Neil Brew Doelskoppe: Ben Blair (2) Strafdoele: Ben Blair (2) |
Verslag | Drieë: Morgan Turinui, Phil Waugh, Chris Whitaker, Peter Hewat, Cameron Shepherd Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (4) |
Skeidsregter: Craig Joubert (Suid-Afrika) | |
30 April 2005 | Hurricanes | 49 – 37 | Brumbies | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Tana Umaga, Lome Fa'atau, Ma'a Nonu (3), Hosea Gear, Isaac Boss Doelskoppe: Jimmy Gopperth (4) Strafdoele: Jimmy Gopperth (2) |
Verslag | Drieë: Owen Finegan, Jeremy Paul, George Smith, Alister Campbell Doelskoppe: Stirling Mortlock (2), Mark Gerrard (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
30 April 2005 | Stormers | 34 – 37 | Chiefs | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Breyton Paulse, De Wet Barry, Bolla Conradie (2) Doelskoppe: Gaffie du Toit (4) Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Verslag | Drieë: Niva Ta'auso (2), Sosene Anesi, Stephen Donald Doelskoppe: David Hill (4) Strafdoele: David Hill (2), Stephen Donald |
Bywoning: 25,591 Skeidsregter: Brett Bowden (Australië) | |
Week 11
[wysig | wysig bron]6 Mei 2005 | Blues | 10 – 22 | Hurricanes | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drie: Isa Nacewa Doelskop: Luke McAlister Strafdoel: Luke McAlister |
Verslag | Drieë: Ben Herring, Lome Fa'atau, Ross Kennedy Doelskoppe: Jimmy Gopperth (2) Strafdoel: Jimmy Gopperth |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (Nieu-Seeland) | |
6 Mei 2005 | Waratahs | 27 – 8 | Reds | Aussiestadion, Sydney | |
20:40 | Drieë: Peter Hewat, Gareth Hardy Doelskop: Peter Hewat Strafdoele: Peter Hewat (5) |
Verslag | Drieë: Julian Huxley Strafdoel: Julian Huxley |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (Australië) | |
7 Mei 2005 | Highlanders | 13 – 27 | Crusaders | Carisbrook, Dunedin | |
10:35 | Drie: Hayden Pedersen Doelskop: Ben Blair Strafdoele: Nick Evans (2) |
Verslag | Drieë: Aaron Mauger (2), Justin Marshall Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
7 Mei 2005 | Brumbies | 28 – 28 | Chiefs | Brucestadion, Canberra | |
20:40 | Drieë: Matt Henjak, Stirling Mortlock (2), Owen Finegan Doelskoppe: Stirling Mortlock (4) |
Verslag | Drieë: Niva Ta'auso (2), Ben Castle, Sitiveni Sivivatu Doelskoppe: David Hill (4) |
Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
7 Mei 2005 | Sharks | 17 – 23 | Bulls | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Brent Russell, Albert van den Berg Doelskoppe: Butch James (2) Strafdoel: Butch James |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Victor Matfield, Ettienne Botha Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn |
Skeidsregter: Shaun Veldsman (Suid-Afrika) | |
7 Mei 2005 | Stormers | 25 – 20 | Cats | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Eddie Andrews, Gus Theron, Jean de Villiers Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Verslag | Drieë: Jaque Fourie, Barry Goodes Doelskoppe: André Pretorius (2) Strafdoel: André Pretorius Skepdoel: André Pretorius |
Bywoning: 27,503 Skeidsregter: Marius Jonker (Suid-Afrika) | |
Week 12
[wysig | wysig bron]14 Mei 2005 | Crusaders | 40 – 20 | Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Scott Hamilton, Caleb Ralph, Johnny Leo'o (2), Rico Gear (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Verslag | Drieë: Lome Fa'atau, Hosea Gear Doelskoppe: Jimmy Gopperth (2) Strafdoele: Jimmy Gopperth (2) |
Skeidsregter: Paul Honiss (Nieu-Seeland) | |
13 Mei 2005 | Waratahs | 25 – 20 | Blues | Aussiestadion, Sydney | |
20:40 | Drieë: Nathan Grey, Peter Hewat, David Lyons Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Verslag | Drieë: Doug Howlett, Justin Collins Doelskoppe: Luke McAlister (2) Strafdoele: Luke McAlister (2) |
Skeidsregter: Tappe Henning (Suid-Afrika) | |
14 Mei 2005 | Chiefs | 31 – 8 | Highlanders | Waikato-stadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Sitiveni Sivivatu (3), Sosene Anesi, Sione Lauaki Doelskoppe: David Hill (3) Kaarte: Sione Lauaki ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Craig Newbie Strafdoel: Nick Evans |
Skeidsregter: Lyndon Bray (Nieu-Seeland) | |
14 Mei 2005 | Reds | 21 – 38 | Brumbies | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:40 | Drieë: Drew Mitchell, Peter Hynes, Julian Huxley Doelskoppe: Julian Huxley (3) |
Verslag | Drieë: George Smith, Sam Norton-Knight, Matt Giteau (2), Stirling Mortlock, Gene Fairbanks Doelskoppe: Stirling Mortlock (4) |
Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
14 Mei 2005 | Bulls | 75 – 14 | Stormers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Bryan Habana (2), Akona Ndugane, JP Nel, Pedrie Wannenburg, Morné Steyn, Ettienne Botha, Wessel Roux, Richard Bands Doelskoppe: Morné Steyn (9) Strafdoele: Morné Steyn (4) |
Verslag | Drieë: Gus Theron, Eddie Andrews Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Kaarte: Schalk Burger 67' tot 77', Riaan Olckers ?' |
Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
14 Mei 2005 | Cats | 20 – 20 | Sharks | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:00 | Drieë: Jorrie Muller, Hendro Scholtz, Juan Smith Doelskop: André Pretorius Strafdoel: André Pretorius |
Verslag | Drieë: Solly Tyibilika, Cedric Mkhize (2) Doelskop: Brent Russell Strafdoel: Brent Russell |
Skeidsregter: JC Fortuin (Suid-Afrika) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
20 Mei 2005 – Jade-stadion, Christchurch | ||||||
Crusaders | 47 | |||||
Hurricanes | 7 | 28 Mei 2005 – Jade-stadion, Christchurch | ||||
Crusaders | 35 | |||||
21 Mei 2005 – Aussiestadion, Sydney | Waratahs | 25 | ||||
Waratahs | 23 | |||||
Bulls | 13 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]20 Mei 2005 | Crusaders | 47 – 7 | Hurricanes | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Rico Gear, Scott Hamilton (3), Dan Carter, Greg Somerville Doelskoppe: Dan Carter (4) Strafdoele: Dan Carter (3) |
Verslag | Drie: Jimmy Gopperth Doelskop: Jimmy Gopperth |
Skeidsregter: Andrew Cole (Australië) | |
21 Mei 2005 | Waratahs | 23 – 13 | Bulls | Aussiestadion, Sydney | |
20:40 | Drieë: Morgan Turinui, Nathan Grey Doelskoppe: Peter Hewat (2) Strafdoele: Peter Hewat (3) |
Verslag | Drie: Johan Roets Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (2) |
Skeidsregter: Steve Walsh (Nieu-Seeland) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]28 Mei 2005 | Crusaders | 35 – 25 | Waratahs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Scott Hamilton, Dave Hewett, Leon MacDonald, Caleb Ralph Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (2) Skepdoel:: Aaron Mauger |
Verslag | Drieë: Phil Waugh, Mat Rogers (2) Doelskoppe: Peter Hewat, Mat Rogers Strafdoele: Peter Hewat (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (Suid-Afrika) | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|