Gaan na inhoud

Pomeroy

Koördinate: 28°33′52″S 30°26′19″O / 28.56444°S 30.43861°O / -28.56444; 30.43861
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 11:04, 24 April 2023 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Pomeroy
Pomeroy is in KwaZulu-Natal
Pomeroy
Pomeroy
 Pomeroy se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°33′52″S 30°26′19″O / 28.56444°S 30.43861°O / -28.56444; 30.43861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitMsinga
Stigting1867
Oppervlak
 • Totaal5,97 km2 (2,31 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 621
 • Digtheid272/km2 (700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs4.3%
 • Bruin mense2.3%
 • Swart mense91.5%
 • Ander1.5%
Taal (2011)
 • Zoeloe 89.7%
 • Engels 6.9%
 • Ander 3.3%
Poskode (strate)
3020
Skakelkode034
Foto van George Colley.

Pomeroy is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is in 1867 gestig. Dit is vernoem na George Pomeroy Colley wat die noodlottige Britse magte tydens die Slag van Majuba gelei het. Die R33-provinsiale pad gaan deur die dorp.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pomeroy". Sensus 2011.