Gaan na inhoud

Mika Häkkinen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 09:00, 10 Augustus 2023 (Oorwinnings: skakel na 1997 Europese Grand Prix)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Mika Häkkinen
Mika Häkkinen in 2016
Mika Häkkinen in 2016
Geboortedatum 28 September 1968 (1968-09-28) (56 jaar oud)
Geboorteplek Vantaa, Finland
Volle naam Mika Pauli Häkkinen
Nasionaliteit Vlag van Finland Finland
Aktiewe jare 1991–2001
Ou span(ne) Lotus, McLaren, Mercedes
Inskrywings 165 (161 keer weggespring)
Kampioenskappe 2 (1998, 1999)
Oorwinnings 20
Podiums 51
Loopbaanpunte 420
Voorste wegspronge 26
Vinnigste rondtes 25
Eerste F1-wedren 1991 Verenigde State GP
Eerste wen 1997 Europese Grand Prix
Laaste wen 2001 Verenigde State GP
Laaste inskrywing 2001 Japannese Grand Prix

Mika Häkkinen (gebore 28 September 1968 in Vantaa, Finland), bynaam "The Flying Finn" is 'n Finse voormalige Formule Een-motorrenbestuurder wat vir die McLaren-Mercedesspan gejaag het. Hy was die Formule Een-Wêreldbestuurderskampioen in 1998 en 1999.

Oorwinnings (Formule 1)

[wysig | wysig bron]
Nr. Grand Prix Span
1 1997 Europese Grand Prix McLaren-Mercedes
2 1998 Australiese Grand Prix McLaren-Mercedes
3 1998 Brasiliaanse Grand Prix McLaren-Mercedes
4 1998 Spaanse Grand Prix McLaren-Mercedes
5 1998 Monaco Grand Prix McLaren-Mercedes
6 1998 Oostenrykse Grand Prix McLaren-Mercedes
7 1998 Duitse Grand Prix McLaren-Mercedes
8 Vlag van Luxemburg 1998 Luxemburgse Grand Prix McLaren-Mercedes
9 1998 Japannese Grand Prix McLaren-Mercedes
10 1999 Brasiliaanse Grand Prix McLaren-Mercedes
11 1999 Spaanse Grand Prix McLaren-Mercedes
12 1999 Kanadese Grand Prix McLaren-Mercedes
13 1999 Hongaarse Grand Prix McLaren-Mercedes
14 1999 Japannese Grand Prix McLaren-Mercedes
15 2000 Spaanse Grand Prix McLaren-Mercedes
16 2000 Oostenrykse Grand Prix McLaren-Mercedes
17 2000 Hongaarse Grand Prix McLaren-Mercedes
18 2000 Belgiese Grand Prix McLaren-Mercedes
19 2001 Britse Grand Prix McLaren-Mercedes
20 2001 Verenigde State Grand Prix McLaren-Mercedes

Oorwinnings in 'n DTM-ren

  • 2005: Spa-Francorchamps
  • 2007: Eurospeedway Lausitz, Mugello

Voorste wegspring (Formule 1)

  • 1997: Luxemburg
  • 1998: Australië, Brasilië, Spanje, Monaco, Frankryk, Groot-Brittanje, Duitsland, Hongarye, België
  • 1999: Australië, Brasilië, San Marino, Monaco, Spanje, Groot-Brittanje, Oostenryk, Duitsland, Hongarye, België, Italië
  • 2000: Australië, Brasilië, San Marino, Oostenryk, België

Vinnigste rondte tydens Formule 1-ren

  • 1997: Italië
  • 1998: Australië, Brasilië, Spanje, Monaco, Italië, Luxemburg
  • 1999: Brasilië, Monaco, Groot-Brittanje, Oostenryk, België, Europa
  • 2000: San Marino, Groot-Brittanje, Spanje, Monaco, Kanada, Hongarye, Italië, Japan, Maleisië
  • 2001: Maleisië, Groot-Brittanje, Hongarye

Vinnigste rondte tydens DTM-ren

  • 2005: Lausitzring, Spa-Francorchamps, Istanboel
  • 2006: Zandvoort, Le Mans