Gaan na inhoud

Perliet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Schazi (besprekings | bydraes) op 06:59, 21 September 2023 (ousteniet is verander na austeniet (venoem na die metallurg Austen))
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Perliet

Perliet is 'n metastabiele laminêre aggregaat van ferriet en sementiet wat voortspruit uit die transformasie van austeniet by temperature bo die bainietreeks.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Metals Handbook Volume 13: Corrosion. ASM International. 1987, p10