Gaan na inhoud

Brunswyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Braunschweig Leeu
Braunschweig Leeu
Braunschweig
Land: Duitsland
Deelstaat: Nedersakse
Stigting: 1031 (eerste verwysing)
Koördinate: 52° 16' N, 10° 31' O
Oppervlakte: 192,86 km²
Bevolking: 240.171 (2006)
Bevolkingsdigtheid: 1250 / km²
Hoogte: 75 m bo seespieël
Burgemeester: Gerd Hoffmann (CDU)

Braunschweig (Brunswijk in Nederlands) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse, Duitsland met sowat 250 000 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Hannover-Braunschweig-Göttingen en lê sowat 40 kilometer van Hannover af.

Sjabloon:Link FA