Donga (Tydskrif)
Voorkoms
Donga was 'n Suid-Afrikaanse veeltalige literêre tydskrif wat in breëbladkoerantformaat uitgegee is tussen 1976 en 1978. Die tydskrif is deur 'n groep jonger Afrikaanse skrywers gestig wat nou geassosieer was met die Taurus uitgewer. Donga is deur Welma Odendaal en Rosa Keet voorgestel wat ook aanvanklike meeste van die redigeer werk hanteer het. Donga was uitdruklik teen Apartheid gekant. Dit het nie-realistiese literêre vorms, Marxisme-georienteerde style van kulturele kommentaar en nuwe oprusende skrywers ondersteun. Dit ook teen die gevestigde liberale tradisie.