Gaan na inhoud

Party van die Arbeid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Logo

Die Party van die Arbeid (Nederlands: Partij van de Arbeid, PvdA) is 'n Nederlandse sosiaal-demokratiese politieke party wat in 1946 gestig is.

Die politieke leier is Job Cohen. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 9 Junie 2010 is deur die PvdA verloor. Die party het 30 setels behaal.

Eksterne skakels