Gaan na inhoud

Vlaardingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vlaardingen
Vlaardingen


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Suid-Holland
 Koördinate 51°54′0″N 4°20′0″O / 51.90000°N 4.33333°O / 51.90000; 4.33333
 Oppervlakte:  
 - Totaal 26.71 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 70 540
 - Bevolkingsdigtheid 2979/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Amptelike webwerf www.vlaardingen.nl

Vlaardingen is 'n stad in die Nederlandse provinsie Suid-Holland. Dit is geleë teen die noordbank van die Nieuwe Maas-rivier, wes van Schiedam. Die munisipaliteit bestuur 'n gebied van 26.71 km², waarvan 23.68 km² droë land is, met 70 540 inwoners (in Januarie 2010).

Geboortes