1055
Voorkoms
1055 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1050 | 1051 | 1052 | 1053 | 1054 | ◄ 1055 ► | 1056 | 1057 | 1058 | 1059 | 1060 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1055 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1055 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 13 April – Pous Victor II volg Pous Leo IX op.
Geboortes
- Ongeveer – Pous Paschalis II, die 160ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Bieda di Santa Sofia, naby Forli, in Romagna († 1118).
Sterftes
- 11 Januarie – Konstantyn IX, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1000)
- Onbekend – Pous Benedictus IX, die 145ste, 147ste sowel as die 150ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Grottaferrata (* ±1012)