Gaan na inhoud

Geelblomvoëlbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Geelblomvoëlbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Psychotria capensis
(Eckl.) Vatke
Sinonieme
  • Logania capensis Eckl.
  • Grumilea capensis (Eckl.) Sond.
  • Uragoga capensis (Eckl.) Kuntze

Die Geelblomvoëlbessie (Psychotria capensis)[1] - ook bekend as die voëlbessie - is 'n klein boompie wat vanaf seevlak tot 1500 m hoog groei immergroen woude, struikgewas en duinebos gevind. Die blare is blink, die blomme geel en die vrugte rooi. Die blomme is 4–6 mm in deursnee en die vrugte 7 mm.

Die spesie is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Daar is vier subspesies:

  • Psychotria capensis subsp. capensis
  • Psychotria capensis var. puberula (E.M.A.Petit) Verdc.
  • Psychotria capensis var. pubescens (Sond.) E.M.A.Petit
  • Psychotria capensis subsp. riparia (K.Schum. & K.Krause) Verdc.

Sien ook

Verwysings

Bron