Jessie Ralph
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessie Ralph | |
Geboorte | 5 November 1864 |
---|---|
Sterfte | 30 Mei 1944 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessie Ralph (5 November 1864 – 30 Mei 1944) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente David Copperfield (1935), Captain Blood (1935), Les Misérables (1935), en The Blue Bird (1940).
Filmografie
Rolprente
- 1915: The Galloper
- 1915: Mary's Lamb
- 1916: New York
- 1933: Ann Carver's Profession
- 1933: Child of Manhattan
- 1935: David Copperfield
- 1935: Captain Blood
- 1935: Les Misérables
- 1935: I Found Stella Parish
- 1936: Bunker Bean
- 1936: Walking on Air
- 1936: Yellow Dust
- 1939: Cafe Society
- 1939: The Kid from Texas
- 1940: The Blue Bird
- 1940: The Bank Dick
- 1940: I Can't Give You Anything But Love, Baby
- 1941: They Met in Bombay