Gaan na inhoud

Bangkok United F.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

True Bangkok United Football Club (Thai: สโมสรฟุตบอลทรู แบงค็อก ยูไนเต็ด) is 'n professionele sokkerklub gebaseer in Pathum Thani provinsie, Thailand.

Aanvanklik het die klub bekend gestaan as die Bangkok University Football Club tot 2009, maar is uit die 2010 Thai Premierliga gerelegeer slegs vier jaar nadat hulle hul eerste ligatitel in 2006 gewen het. In 2012 is hulle bevorder tot Thai Liga 1, nadat hulle derde geëindig het in die 2012 Thai Divisie 1 Liga.[1][2]

Die klub het reeds 'n Thai Liga 1-titel, Thai Liga 2-titel en die Thailand Kampioenebeker in hul geskiedenis gewen.[3]

Aktiewe onderdele van
Bangkok United
Voetbal (mans) Akademie eSport

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ทรู แบงค็อก ยูไนเต็ดกับอาถรรพ์แชมป์แรกที่ตามหา
  2. จาก ม.กรุงเทพ สู่ ทรู แบงค็อกฯ เข้าชิงหนแรก ซิวถ้วยแชมป์ทันที
  3. "ทรู แบงค็อกฯ จ่อทำลายสถิติตลอดกาลสโมสรไทยถ้วยเอเชีย". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]