Kaapboekenhout
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Rapanea melanophloeos)
Kaapboekenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. melanophloeos
|
Binomiale naam | |
Rapanea melanophloeos |
Die Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) is 'n middelgroot tot hoë boom wat in kuswoude en bergreekse voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland deur KwaZulu-Natal tot in Limpopo. Die blare is dik en leeragtig. Die hout is vroeër gebruik om viole van te maak.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Rapanea melanophloeos. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8