Christiaan Huygens
Voorkoms
Christiaan Huygens | |
Gebore | 14 April 1629 Den Haag, Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande |
---|---|
Oorlede | 8 Julie 1695 (op 66) Den Haag, Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande |
Blyplek | Nederland, Frankryk |
Nasionaliteit | Nederland |
Vakgebied | Sterrekunde, Fisika, Wiskunde en Musiekteorie |
Instelling(s) | Royal Society Académie des sciences |
Alma mater | Universiteit van Leiden Universiteit van Angers |
Bekend vir | ontdekking van Titan verduideliking van Saturnus se ringe sentrifugale krag botsing berekenings pendelklok Huygens-Fresnel-beginsel golf teorie dubbelbreking Evolute Huygens se okular 31 gelyke musikale afstemmings |
Beïnvloed deur | Galileo Galilei René Descartes Frans van Schooten |
Invloed op | Gottfried Wilhelm Leibniz Isaac Newton[1][2] |
Christiaan Huygens (14 April 1629 - 8 Julie 1695) was 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus. Huygens word gewoonlik geassosieer met die Wetenskaplike Rewolusie. Hy was die seun van Constantijn Huygens.
) (Nadat Blaise Pascal hom aangemoedig het, skryf Huygens die eerste boek oor die waarskynlikheidsteorie (Engels: probability theory), wat in 1657 gepubliseer word.
Op 25 Maart 1655 het hy Titan, die grootste maan van die planeet Saturnus, ontdek.
Verwysings
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Christiaan Huygens.
- ↑ (en) I. Bernard Cohen; George E. Smith (25 April 2002). The Cambridge Companion to Newton. Cambridge University Press. p. 69. ISBN 978-0-521-65696-2. Besoek op 15 Mei 2013.
- ↑ (en) Niccolò Guicciardini (2009). Isaac Newton on mathematical certainty and method. MIT Press. p. 344. ISBN 978-0-262-01317-8. Besoek op 15 Mei 2013.