Hendrik Crudop
Voorkoms
Hendrik Crudop (–) was 'n Fiskaal aan die Kaap die Goeie Hoop wat ook na die afsterwe van kommandeur Johan Bax van Herenthals as kommandeur waargeneem het tot met die aankoms van Simon van der Stel. Crudop is in Februarie 1671 deur Kommissaris IJsbrand Godske tot onderkoopman bevorder.[1]
Voorafgegaan deur Johan Bax van Herenthals |
Kommandeur van die Kaap de Goede Hoop 29 Junie 1678 – 12 Oktober1679[2] |
Opgevolg deur Simon van der Stel |
Verwysings en bronne
- ↑ TANAP Dinsdagh pmo. Decemb. 1671., Besoek op 1 Mei 2007
- ↑ TANAP Inleiding tot die Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap die Goeie Hoop, Besoek op 1 Mei 2007