1403
Voorkoms
1403 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1398 | 1399 | 1400 | 1401 | 1402 | ◄ 1403 ► | 1404 | 1405 | 1406 | 1407 | 1408 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1403 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1403 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 23 Mei – Die konsilie van Constance set Teenpous Benedictus XIII af en ekskommunikeer hom.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 11 Januarie – Jan IV van Brabant, hertog van Brabant en Limburg.
- 22 Februarie – Karel VII van Frankryk, koning van Frankryk († 1461)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 8 Maart – Bajezid I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1360).