1857
Voorkoms
1857 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1852 | 1853 | 1854 | 1855 | 1856 | ◄ 1857 ► | 1858 | 1859 | 1860 | 1861 | 1862 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1857 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Vierkleur | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1857 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 6 Januarie – Die Vierkleur word die eerste keer gehys.
- 18 Februarie – Die Nasionale Selfmoord van Xhosas vind plaas.
- 17 Desember – Die Hervormingsoorlog begin in Meksiko
- Onbekend – Sir George Grey bring die Kennaway Girls na die Oos-Kaap.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Dag onbekend – Thomas Orr, Suid-Afrikaanse minister van finansies († 1937).
- 2 Februarie – Johann Rissik, landmeter en die eerste Administrateur van Transvaal († 1925).
- 22 Februarie – Heinrich Hertz, 'n Duitse fisikus († 1894).
- 30 Maart – Roeland Anthonie Kollewijn, Nederlandse taalkundige, († 1942).
- 19 Mei – Willem Conradie, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die skrywer van onder meer die Afrikaanse Kinderbybel († 1925)
- 31 Mei – Achille Ratti (Later Pous Pius XI), die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1939).
- 2 Junie – Edward Elgar, Engelse komponis († 1934).
- 21 Junie – Johannes Baptist Hoffman, Duitse Jesuïete linguis en sendeling tot die Munda-mense in Indië († 1928).
- 12 Augustus – Sir Henricus Hubertus Juta, 'n speaker en regter van die Kaapkolonie († 1930).
- 15 Augustus – Albert Ballin, Duitse reder en entrepreneur († 1918).
- 15 September – William Howard Taft, die 27ste President van die Verenigde State († 1930).
- 17 September – Konstantin Tsiolkofski, Russiese natuurkundige († 1935).
- 2 Oktober – MT Steyn, President van die Vrystaat, († 1916).
- 3 Desember – Joseph Conrad, Engelse skrywer, († 1924).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 1 Augustus – Peter Frans van Kerckhoven, Vlaamse skrywer en een van die leiers van die vroeë Vlaamse Beweging (* 1818).
- 2 September – Hinrich Lichtenstein, 'n Duitse geneesheer, skrywer en botanikus (* 1780).
- 5 September – Auguste Comte, Franse wiskundige en filosoof (* 1798).