Gaan na inhoud

André Esterhuizen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
André Esterhuizen Rugbyportaal
André Esterhuizen (links) in 2018
Volle naam Adriaan Pieter Esterhuizen
Geboortedatum 30 Maart 1994 (1994-03-30) (30 jaar oud)
Geboorteplek Potchefstroom, Suid-Afrika
Lengte 192 cm
Massa 102 kg
Skool Klerksdorp Hoërskool, Klerksdorp
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter, heelagter
Springbokno. 898
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Munakata Sanix Blues 22 (67)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2016 Natalse Haaie 36 (75)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2014– Sharks 72 (45)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2014
2018–
S.A. o/20
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
4
16
(10)
(0)
korrek soos op 1 November 2023.

André Esterhuizen (*30 Maart 1994, Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat vir die Sharks in Superrugby gespeel.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 24 jaar. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.