Arlen Aguayo-Stewart
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arlen Aguayo-Stewart | |
Geboorte | 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arlen Aguayo-Stewart (1988, Montreal) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Silent (1999), Roads in February (2018), en Zoe (2018), en in die televisiereeks Taken (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Dead Silent
- 2018: Roads in February
- 2018: Zoe
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Delta State
- 2017: Taken