Australopithecus
Voorkoms
Australopithecus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | Australopithecus† |
Spesies | |
Sien teks. | |
Verspreiding |
Australopithecus (uit die Latynse australis, "suidelike", en Griekse πίθηκος pithekos, "aap") is ’n uitgestorwe genus van hominiede. Dit lyk of Australopithecus sowat 4 miljoen jaar gelede in Oos-Afrika ontstaan en daarna oor die hele kontinent versprei het. Dit het eindelik sowat 2 miljoen jaar gelede uitgesterf.
In dié tyd het ’n paar spesies ontwikkel, onder andere:
- Australopithecus afarensis
- A. africanus
- A. anamensis
- A. bahrelghazali
- A. garhi
- A. sediba
- A. robustus
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Australopithecus afarensis -
Australopithecus africanus -
Australopithecus sediba -
Australopithecus afarensis
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Australopithecus.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Australopithecus