Chita Rivera
Voorkoms
Chita Rivera | |
Geboortenaam | Dolores Conchita Figueroa del Rivero Anderson |
---|---|
Geboorte | 23 Januarie 1933 Washington, DC, Verenigde State |
Sterfte | 30 Januarie 2024 (op 91) Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Lisa Mordente |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950-2023 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chita Rivera (23 Januarie 1933 - 30 Januarie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Charity (1969), Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band (1978), en Chicago (2002), en in die televisiereeks The Outer Limits (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Sweet Charity
- 1978: Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band
- 2002: Chicago
- 2018: Bathtubs Over Broadway
- 2019: Transmission: Roots to Branches
- Up in the Air
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: Frankie Laine Time
- 1963: The Outer Limits
- 1978: De Mike Burstyn show
- 2001: Paul O'Grady's America
- 2009: Margo Rose Ferderer Reports
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: Max Liebman Presents: The Maurice Chevalier Show
- 1963: Arthur Godfrey and the Sounds of New York
- 1976: The Stars and Stripes Show
- 1979: V.I.P. Night on Broadway Benefit
- 1987: A Show of Concern: The Heart of America Responds
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: From Stage to Screen: The History of Chicago