Chris Agos
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chris Agos | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Agos is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Boss (2011), House of Cards (2013), Chicago P.D. (2014), en Sirens (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Boss
- 2012: Sex House
- 2013: House of Cards
- 2014: Chicago P.D.
- 2014: Sirens