Chris du Toit
Voorkoms
Chris du Toit | |
Geboorte | [1] | 16 Junie 1933
---|---|
Sterfte | 9 Maart 2016 (op 82) |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, draaiboekskrywer |
Rolprente | Sien Jou Môre Die Vlindervanger Boland! |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris du Toit was ’n Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger en lektor. Hy het gewild geword as die romantiese held in rolprente soos Sien Jou Môre, Die Vlindervanger, Boland! en Flying Squad.
Du Toit het daarna sy eie rolprentmaatskappy, CT-films, bedryf en onder meer vyf reekse vir TV geskryf en die regie van die rolprent Big Game behartig.
Hy het ook drie boeke geskryf: Draai sy Nek om, Elsa se Geheim en ’n versameling aanhalings genaamd Ander het Gesê.[2]
Du Toit is op 9 Maart 2016 aan 'n hartaanval oorlede.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- As akteur
- Elsa se Geheim (1979)
- Target of an Assassin (1977)
- Die Vlindervanger (1976)
- Liefste Madelein (1976)
- My Naam is Dingetjie (1975)
- Boland! (1974)
- Dog Squad (1973)
- Sperrgebiet: Diamantgebied No. 1 (1972)
- Vengeance Cops (1971)
- Sien jou môre (1970)
- As regisseur
- Big Game (1988)
- Edge of Innocence (1988)
- Eendag vir Altyd (1985)
- Gemini (1980)
- Elsa se Geheim (1979)
- As vervaardiger
- Elsa se Geheim (1979)
- Edge of Innocence (1988)
- Big Game (1988)
Bibliografie
[wysig | wysig bron]Boeke wat hy geskryf het:
- Draai sy Nek om
- Elsa se Geheim
- Ander het Gesê