Costa Ricaanse poema
Voorkoms
Costa Ricaanse poema | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | P. c. costaricensis
|
Trinomiale naam | |
Puma concolor costaricensis (Clinton Hart Merriam, 1901)
|
Die Costa Ricaanse poema (Puma concolor costaricensis) is 'n bedreigde subspesie uit die Felidae-familie. Hierdie poema-subspesies jag gewoonlik saans en kan soms groot afstande aflê om prooi te soek. Daar is gemiddeld 3 welpies in een werpsel by geboorte. Die dier het 'n eweredige geelbruin pels, sonder kolle. Hierdie spesifieke subspesies is die tweede grootste kat in Costa Rica, wat se habitat oor 'n wye gebied strek. Dit is soos die meeste poemas rats en kan vinnig en bedrewe te werk gaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Costa Ricaanse poema.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Costa Ricaanse poema