David Holt (Amerikaanse akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Holt | |
Geboorte | 14 Augustus 1927 |
---|---|
Sterfte | 15 November 2003 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Holt (14 Augustus 1927 – 15 November 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Tom Sawyer (1938), Beau Geste (1939), Walk the Dark Street (1956), en L.A. Confidential (1997).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: You Belong to Me
- 1935: Men Without Names
- 1935: Kids on the Cuff
- 1936: Straight from the Shoulder
- 1938: The Adventures of Tom Sawyer
- 1939: Beau Geste
- 1939: Hero for a Day
- 1940: Military Academy
- 1950: Second Chance
- 1956: Walk the Dark Street
- 1997: L.A. Confidential
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: American Music Shop