Gaan na inhoud

Derde kabinet van Jan Smuts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kabinette van Suid-Afrika
Derde kabinet van Jan Smuts

Genl. Jan Smuts in 1947

Eerste Minister (1939–1948)
Jan Christiaan Smuts
Party:
Verenigde Party
Periode:1943 – 1948
Unie van Suid-Afrika
Van links na regs: SF Waterson, Jannie Hofmeyr (voor), Pieter van der Byl (agter), H Lawrence, JW Mushet, Jan Smuts, AGF Clarkson, H Gluckman, J.G.N. Strauss en Colin Steyn.
Genl. Jan Smuts en sy kabinet saam met koning George VI tydens die koninklike besoek van 1947. Links van die koning sit die adjunkpremier, Jannie Hofmeyr.

Die derde kabinet van genl. Jan Smuts was vanaf 17 Julie 1943 tot 26 Mei 1948 in Suid-Afrika aan bewind.

Kabinet

[wysig | wysig bron]
Pos Minister Termyn Party
Eerste Minister Genl. Jan Smuts 1939 1948 Verenigde Party
Minister van Buitelandse Sake
Minister van Verdediging
Adjunkpremier Sy Ed. Jannie Hofmeyr LV 1943 1948 Verenigde Party
Minister van Arbeid Sy Ed. Colin Steyn LV 1945 1948 Verenigde Party
Sy Ed. Walter Madeley LV 1939 1945 Arbeidersparty
Minister van Binnelandse Sake Sy Ed. C.F. Clarkson LV 1943 1948 Verenigde Party
Minister van Ekonomiese Ontwikkeling Sy Ed. Sidney Waterson LV 1941 1948 Verenigde Party
Minister van Finansies Sy Ed. Jannie Hofmeyr LV 1939 1948 Verenigde Party
Minister van Justisie Sy Ed. Harry Lawrence LV 1945 1948 Verenigde Party
Sy Ed. Colin Steyn LV 1939 1945 Verenigde Party
Minister van Landbou en Bosbou Sy Ed. J.G.N. Strauss LV 1944 1948 Verenigde Party
Minister van Lande en Besproeiing Sy Ed. Andrew Conroy LV 1939 1948 Verenigde Party
Minister van Mynwese Sy Ed. C.F. Stallard LV 1939 1945 Dominiumparty
Minister van Naturellesake Sy Ed. Pieter van der Byl LV 1943 1948 Verenigde Party
Minister van Onderwys Sy Ed. Jannie Hofmeyr LV 1939 1948 Verenigde Party
Minister van Openbare Werke Sy Ed. C.F. Clarkson LV 1933 1945 Verenigde Party
Minister van Pos- en Telegraafwese Sy Ed. C.F. Clarkson LV 1933 1945 Verenigde Party
Minister van Vervoer Sy Ed. F.C. Sturrock LV 1939 1948 Verenigde Party
Minister van Volkswelsyn en Demobilisasie Sy Ed. Harry Lawrence LV 1939 1948 Verenigde Party
vorige:
Vierde kabinet van J.B.M. Hertzog
Derde kabinet van Jan Smuts

17 Julie 1943 tot 26 Mei 1948
volgende:
Eerste kabinet van D.F. Malan