Diane Guerrero
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Diane Guerrero | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diane Guerrero (gebore 21 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Festival (2011), Emoticon ;) (2014), en My Man Is a Loser (2014), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Festival
- 2014: Emoticon ;)
- 2014: My Man Is a Loser
- 2015: Peter and John
- 2016: Happy Yummy Chicken
- 2018: Killerman
- The Godmother
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: Orange Is the New Black
- 2017: Superior Donuts
- 2019: Doom Patrol
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Super Clyde
- Distefano
- In the Country We Love