Don Marshall (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Marshall | |
Geboortenaam | Donald James Marshall |
---|---|
Geboorte | 2 Mei 1936 |
Sterfte | 30 Oktober 2016 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1962–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Marshall (2 Mei 1936 – 30 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing with Two Heads (1972) en Terminal Island (1973), en in die televisiereekse The Lieutenant (1963) en Land of the Giants (1968).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: The Thing with Two Heads
- 1973: Terminal Island
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1963: The Lieutenant
- 1968: Land of the Giants
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Great Gettin' Up Mornin'
- 1971: The Reluctant Heroes