Gaan na inhoud

Gebruikerbespreking:SpesBona/Argief2014

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Engeleburg

Ek sien baie artikels verwys na die dorp/stad. Bestaan dit nog en onder watter naam? Groete! Oesjaar (kontak) 06:09, 10 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Klink soos 'n Afrikaanse spelling vir nl:Engelenburcht. Groete. Frank (kontak) 06:13, 10 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Engeleburg klink soos 'n Suid-Afrikaanse nedersetting, maar Frank is reg! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:35, 11 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Wil jy dalk na Wikimania toe gaan?

Het jy al aansoek gedoen vir finansiële ondersteuning om Wikimania 2014 in Londen by te woon? Sien https://wikimania2014.wikimedia.org/wiki/Scholarships --Slashme (kontak) 09:42, 12 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Hallo Slashme, dit sal 'n goeie geleentheid wees, om die pragtige stad te besoek en buitelandse gebruikers ken te leer. Londen is die naaste stad, wat ek dringend wil besoek! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:15, 13 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Dagsê JCIV, mag ek maar klein Afr. taalkorreksies (edits) doen hier op jou Gebruikerbespreking? Dis meestal nie jou foute nie, maar ander bydraers! Ek vra maar eers :) Aliwal2012 (kontak) 10:41, 23 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Hallo Gert, ja, natuurlik. Dankie! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:16, 23 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Jy en jou is nog verwarrend, maar ek verstaan dit nou beter, dankie! :) Sal ek jou Duitse Gebruikersbladsy proeflees? ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:16, 24 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Ja, geen probleem! ;) Aliwal2012 (kontak) 15:09, 26 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]
Uitgevoer Uitgevoer :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:00, 26 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Renaming my account

Hello, sorry for writing in English. I do not longer wish to use my own name to contribute and am therefore moving all my Wikimedia accounts to this pseudonym, under a new SUL account. The same request will be done to all Wikipeda projects to which I have contributed.

  • Old SUL account : [1]
  • New SUL account : [2]

Here is my name change on the French Wikipedia, which hosted my old SUL account : [3]
Here is my granted request of the name Aucassin on the English Wikipedia : [4]

Could you please rename my account on the Afrikaans Wikipedia as one of its bureaucrats ? Thanks in advance. Bertrand Bellet (kontak) 09:30, 25 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer. Best regards, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:45, 25 Januarie 2014 (UTC)[antwoord]

Usurpation request (SUL) User:Alan

Hello JCIV

I'm requesting User:Alan usurpation for complete my SUL account. (Confirmation diff). Target username is inactive since 2005 with 0 total editions. If you like, you can contact with me at commons:User talk:Alan or m:User talk:Alan. Sorry for write in english, i'm "af-0".

Thanks in advance. --Alan.lorenzo (kontak) 14:39, 3 Februarie 2014 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer
Thanks for all. --Alan (kontak) 16:17, 3 Februarie 2014 (UTC)[antwoord]

Vraag

Kan ek vra jou 'n vraag? --Weltenlängstezusammengesetzteswort (kontak) 19:37, 16 Februarie 2014 (UTC)[antwoord]

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Vlag van Nieu-Seeland, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.

Baie dankie aan almal vir jou hulp! Dit is my eerste voorbladartikel, ons tiende vlagartikel wat voorbladstatus behaal het en ons 290ste voorbladster! :) -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 2 Maart 2014 (UTC)[antwoord]

Rynland

Is Rynland dieselfde as Elsas-Lotaringe? Groete! Oesjaar (kontak) 19:02, 6 Maart 2014 (UTC)[antwoord]

Nee, die term Rynland beskryf veral dié voormalige Pruisiese provinsie, wat in 1822 gestig is en nou deel uitmaak van Noordryn-Wesfale, Rynland-Palts, Saarland en klein dele in die weste van Hesse. Elsas-Lotaringe is volgens die Frans-Duitse Oorlog deur die Duitse Keiserryk geannekseer en ná die Eerste Wêreldoorlog weer aan Frankryk oorhandig. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:30, 6 Maart 2014 (UTC)[antwoord]

Request for username change : Hosiryuhosi -> Rxy

Hello. Could you please change my username?

Liste der Gouverneure von Südwestafrika

Sien jy kans om bogenoemde artikel op die Duitse Wiki na Afrikaas te vertaal? Ek wil dan kyk of ek so veel as moontlik van die Goewerneurs kan skep op die Afr Wiki? Groete! Oesjaar (kontak) 10:02, 1 April 2014 (UTC)[antwoord]

Ja, Frank blyk baie energie te hê! dankie julle twee in elk geval! Oesjaar (kontak) 12:30, 1 April 2014 (UTC)[antwoord]
Daar is drie Goewerneurs waarvoor ek geen inligting het nie, kan jy dalk help met vertalings uit die Duitse Wiki? Dan vorm al die artikels 'n geheel. Groete! Oesjaar (kontak) 06:07, 2 April 2014 (UTC)[antwoord]
Dis beslis Gustav Nachtigal, Louis Nels en Bruno von Schuckmann. By Goewerneurs hou ek van 'n inligtingskas, maar self die Engelse wiki het daar nie kassies nie en die Duitse wiki gebruik baie, baie selde kassies vir politici. As eerste wou ek 'n artikel oor Duits-Suidwes-Afrika skep. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:35, 4 April 2014 (UTC)[antwoord]

Transkripsie aangevra.

Ek is tans besig om my luistervaardigheid in Duits te verbeter.

Kan jy hierdie dialoog transkribeer asseblief? Advertensie van Mercedes-Benz x MIIB.

Junior (0:05): Kann ich fahren?

Senior (0:06-0:09): Du bist Rekrut. Rekruten fahren nicht!

Junior (0:13-0:14): Gib mir den Schlüssel, Rekrut!

Senior (0:22-0:23): Rekrut?!

Danke. Suidpunt (kontak) 16:13, 3 April 2014 (UTC)[antwoord]

Natuurlik. :) MIIB? Ek hou daarvan! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:23, 4 April 2014 (UTC)[antwoord]

OKEI! Klasse!!! Danke schön! Suidpunt (kontak) 18:47, 4 April 2014 (UTC)[antwoord]

In die Nuus

Kan jy asb vir ons die volgende plaas: "Simon Magakwe word die eerste Suid-Afrikaner wat die 100m onder 10 sekondes hardloop met 'n tyd van 9.98 tydens die 2014 Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe" Groete! Oesjaar (kontak) 11:43, 13 April 2014 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer. Kan jy nog help met 'n artikel oor Simon Magakwe? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:00, 13 April 2014 (UTC)[antwoord]
Sal graag wil as ek die inligting kry! Groete! Oesjaar (kontak) 19:14, 13 April 2014 (UTC)[antwoord]

kan jy asb help met 'n inligtingkas? Groete! Oesjaar (kontak) 19:17, 2 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Dankie!

Kan jy hiermee help?

https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:Skakels_hierheen/%3F Groete! Oesjaar (kontak) 19:37, 5 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Kliek bv op Wes-Indies en sien probleem in inligtingskas. Oesjaar (kontak) 19:38, 5 Mei 2014 (UTC)[antwoord]
Dis bekend, maar ek het nie 'n oplossing nie... :( Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:56, 5 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Nuwe sjabloon nodig

Hi JCIV,

Kan jy my help asb, ek het nou Navigasie Olimpiese somersporte nuut opgestel, maar dit moet 'n sjabloon wees, nie 'n artikel nie! (Inhoud moet dieselfde wees).

Dankie en groete! Aliwal2012 (kontak) 11:23, 8 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Dis reeds geskuif na Sjabloon:Navigasie Olimpiese somersporte. ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:25, 8 Mei 2014 (UTC)[antwoord]
Dankie, ek het nog verkiesingsbabelaas! Aliwal2012 (kontak) 11:27, 8 Mei 2014 (UTC)[antwoord]
Ek het my naaste verkiesing op 25 Mei, die Europese verkiesing. ;) Groete. JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:05, 8 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Help

Hello JCIV, can you help me? Jim Cartar (kontak) 12:38, 11 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Hello Jim Cartar, I don't know. Please tell me, what you want. Best regards, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:43, 11 Mei 2014 (UTC)[antwoord]
Thanks for your reply, I have created a template {{U}}; Now this Wikipedia (like enWiki) can also use it. The format will be something like this: {{U|username}}. Since JCIV you are an admin here, please protect the template. The template is here. Thank you again. Jim Cartar (kontak) 19:39, 11 Mei 2014 (UTC)[antwoord]
The page is not in our namespace for templates. The namespace "Defnyddiwr" doesn't exist here. It's the usernamespace in the Welsh Wikipedia. I don't know if a protection is necessary, because most of our templates are not protected and were seldom vandalized. Best regards, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:43, 11 Mei 2014 (UTC)[antwoord]

Hulp benodig!

Hi JC, ek het foute met Sjabloon:Liggingkaart Singapoer wat ek "aangemaak" het! Kan jy help asb.? Aliwal2012 (kontak) 12:28, 21 Junie 2014 (UTC)[antwoord]

Hey Gert, indien jy op "wysig" kliek, is dit reg. Dit is standaard by hierdie sjablone. ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:35, 21 Junie 2014 (UTC)[antwoord]
Baie Dankie! Ek het gedink ek sit in 'n (Hollandse) koffiekroeg. Ha ha. G

Wêreld-sokkerbeker

Geluk met die Wêreld-sokkerbeker! Duitsland was ook my gunstelingspan! Groete! Oesjaar (kontak) 11:07, 14 Julie 2014 (UTC)[antwoord]

Baie Dankie! :) Dit was die eerste keer in my lewe, dat ek dit kon sien. :) Groete uit 'n gelukkige Duitsland! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:12, 14 Julie 2014 (UTC)[antwoord]

Eva Braun

Goeie dag JCIV, kan jy ASB laat weet hoekom jy my uitbreiding onklaar gemaak het onder Eva Braun, was die inligting dan verkeerd? Ek verneem graag van jou. Beste groete, Rokko308 (kontak) 09:59, 7 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Hallo Rokko308, jy kan nie artikels soos Apartheid, Adolf Hitler, Eva Braun en Frederik Willem de Klerk sonder Bronne bywerk nie. Dit is hoekom Naudefj, Voyageur, Aliwal en ek jou bydraes teruggerol het. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:32, 7 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Ek het 'n treinongeluk gemaak!

Goeie dag JCIV!
Ek het per ongelukkig Gebruikerbespreking:Daniellouw verkeerdelik geskuif na Gebruiker:Daniellouw. Kan jy dit terugrol asb?

Ek wou 'n WELKOM! vir hom plaas, maar het erg deurmekaar geraak!

Dankie, jammer! Aliwal2012 (kontak) 12:33, 8 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Studeer in Duitsland

JCIV, verbeel ek my of het jy so 'n jaar of wat terug gesê dat daar geleenthede vir SA regsstudente is om (ek dink) Frankfurt te studeer? Groete! Oesjaar (kontak) 17:41, 24 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Nee, jammer, maar ek kon my nie herinner nie. Ekskuus! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:02, 24 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]
Miskien was dit Voya! Oesjaar (kontak) 18:08, 24 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Pole - what is the procedure of removing "featured" status?

Hello, (I hope you understand English). Two years ago I make this edition, because there are lack of many essential facts in this article, and, IMHO, it not deserving featured status. Without any response by today. :(

I did'nt find out where is a right place for discussion about this. Can you help me with this?

Lajsikonik (kontak) 15:13, 25 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Hello, as you wrote, our article about Poland missed the Second Republik and the Silesian people. I don't think, that these two gaps are enough to remove it's featured status. In the history of our wiki, we never did such things. The best way to keep it featured, is to expand this article. We have another featured articles, that needs essential content. Poland is IMHO one of our best articles here, possibly in the Top Ten. Best regards from Berlin, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:35, 26 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

An important message about renaming users

Dear JCIV, My aplogies for writing in English. Please translate or have this translated for you if it will help. I am cross-posting this message to many places to make sure everyone who is a Wikimedia Foundation project bureaucrat receives a copy. If you are a bureaucrat on more than one wiki, you will receive this message on each wiki where you are a bureaucrat.

As you may have seen, work to perform the Wikimedia cluster-wide single-user login finalisation (SUL finalisation) is taking place. This may potentially effect your work as a local bureaucrat, so please read this message carefully.

Why is this happening? As currently stated at the global rename policy, a global account is a name linked to a single user across all Wikimedia wikis, with local accounts unified into a global collection. Previously, the only way to rename a unified user was to individually rename every local account. This was an extremely difficult and time-consuming task, both for stewards and for the users who had to initiate discussions with local bureaucrats (who perform local renames to date) on every wiki with available bureaucrats. The process took a very long time, since it's difficult to coordinate crosswiki renames among the projects and bureaucrats involved in individual projects.

The SUL finalisation will be taking place in stages, and one of the first stages will be to turn off Special:RenameUser locally. This needs to be done as soon as possible, on advice and input from Stewards and engineers for the project, so that no more accounts that are unified globally are broken by a local rename to usurp the global account name. Once this is done, the process of global name unification can begin. The date that has been chosen to turn off local renaming and shift over to entirely global renaming is 15 September 2014, or three weeks time from now. In place of local renames is a new tool, hosted on Meta, that allows for global renames on all wikis where the name is not registered will be deployed.

Your help is greatly needed during this process and going forward in the future if, as a bureaucrat, renaming users is something that you do or have an interest in participating in. The Wikimedia Stewards have set up, and are in charge of, a new community usergroup on Meta in order to share knowledge and work together on renaming accounts globally, called Global renamers. Stewards are in the process of creating documentation to help global renamers to get used to and learn more about global accounts and tools and Meta in general as well as the application format. As transparency is a valuable thing in our movement, the Stewards would like to have at least a brief public application period. If you are an experienced renamer as a local bureaucrat, the process of becoming a part of this group could take as little as 24 hours to complete. You, as a bureaucrat, should be able to apply for the global renamer right on Meta by the requests for global permissions page on 1 September, a week from now.

In the meantime please update your local page where users request renames to reflect this move to global renaming, and if there is a rename request and the user has edited more than one wiki with the name, please send them to the request page for a global rename.

Stewards greatly appreciate the trust local communities have in you and want to make this transition as easy as possible so that the two groups can start working together to ensure everyone has a unique login identity across Wikimedia projects. Completing this project will allow for long-desired universal tools like a global watchlist, global notifications and many, many more features to make work easier.

If you have any questions, comments or concerns about the SUL finalisation, read over the Help:Unified login page on Meta and leave a note on the talk page there, or on the talk page for global renamers. You can also contact me on my talk page on meta if you would like. I'm working as a bridge between Wikimedia Foundation Engineering and Product Development, Wikimedia Stewards, and you to assure that SUL finalisation goes as smoothly as possible; this is a community-driven process and I encourage you to work with the Stewards for our communities.

Thank you for your time. -- Keegan (WMF) talk 18:24, 25 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

--This message was sent using MassMessage. Was there an error? Report it!

Volterra

Dankie vir die baie mooi inligtingskas by Volterra. Groete hansjoseph (kontak) 06:58, 26 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Dankie, dis 'n plesier en baie dankie vir al die mooi artikels! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:22, 26 Augustus 2014 (UTC)[antwoord]

Laai lêers op, foto wizard?

Wikimedia Commons logo

Hello! Sorry for writing in English. As you're an administrator here, please check the message I left on MediaWiki talk:Licenses and the village pump. Thanks, Nemo 19:22, 18 September 2014 (UTC)[antwoord]

Bedanking

Goeie dag JCIV!

Ek moet ongelukkig bedank as administrateur op af:wiki weens my toekomstige afwesigheid. (Soos hulle in die army sê: "Missing in action")

Sien ook "My epiloog" op die Geselshoekie.

Dankie, dit was 'n voorreg om hierdie pos te kon beklee! Mooiloop en groetnis! Aliwal2012 (kontak) 13:29, 29 Oktober 2014 (UTC)[antwoord]

Goeie dag Gert, ongelukkig kon ek dit nie verander nie. Administrateur is onder "Groepe wat u nie kan verander nie". Ek het DerHexer gevra. Groete en baie dankie vir al jou harde werk! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:17, 29 Oktober 2014 (UTC)[antwoord]
Dankie Sören, ek wou net laat weet wat aangaan. Ek gaan nie meer goeie internet ontvangs hê nie! Groete tot later, Aliwal2012 (kontak) 17:34, 29 Oktober 2014 (UTC)[antwoord]

Sien Geselshoekie!

Sien Geselshoekie! Groete! Oesjaar (kontak) 18:26, 9 November 2014 (UTC)[antwoord]

07:35 "fünfundzwanzig vor acht" of "fünf nach halb acht" ?

Ek is nie presies seker hoe Duits dit het nie:

  • Nederlands: vijf over halfacht: 07:35
  • Deens: fem over halv otte: 07:35
  • Afrikaans: vyf-en-twintig voor ag(t): 07:35
  • Engels: thirty-five past seven: 07:35

Ek het 'n Duitse boek van 1955 wat praat van "fünfundzwanzig vor acht" (S. 104): 07:35

Verkies Duitsers om eerder te praat van "(Es ist) fünf nach halb acht"? Suidpunt (kontak) 09:02, 17 November 2014 (UTC)[antwoord]

Goeie môre, ek wou eerder "fünf nach halb acht" of "sieben Uhr fünfunddreißig" sê. Maar daar is ook verskille binne Duitsland, byvoorbeeld 08:15. Dit kon "viertel nach acht" of "viertel neun" wees. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 10:00, 17 November 2014 (UTC)[antwoord]
Dankie! Dit lyk my binnekort is Afrikaans so oud soos Yslands: Tuttugu og fimm mínútur í átta. Suidpunt (kontak) 12:40, 18 November 2014 (UTC)[antwoord]
Dit lyk inderdaad so. Die Yslandse Wikipedia is tans ook nie baie aktief nie... ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:38, 18 November 2014 (UTC)[antwoord]

Besprekingsbladsye van stukkende eksterne skakels

Hallo JCIV. Ek het 'n besprekingsblad aangemerk met die Sjabloon:Skrap. Kan jy hierdie kategorie soms bekyk? Ek plan om meer besprekings te skrap wanneer stukkende eksterne skakels herstel is. Die Kategorie is Kategorie:Kandidate_vir_spoedige_verwydering. Vriendelike groete, Smile4ever (kontak) 13:49, 22 November 2014 (UTC)[antwoord]

Goeie aand Smile4ever, beslis, ek help, waar ek kan. :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:42, 22 November 2014 (UTC)[antwoord]
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Vlag van die Verenigde Koninkryk, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.

Baie dankie aan almal vir jou hulp! Dit is my tweede voorbladartikel, ons 15de vlagartikel wat voorbladstatus behaal het en ons 311de voorbladster! :) -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 23 November 2014 (UTC)[antwoord]

Hello! Could you translate an article about boycott of Russian goods in Ukraine for the Afrikaans Wikipedia? Thanks for the help.--Trydence (kontak) 22:46, 24 November 2014 (UTC)[antwoord]

Mandaryn(s)

Hallo JCIV. Ek dink die naam van die artikel oor "mandarin" moet Mandaryns wees nie Mandaryn nie. Volgens die HAT en die WAT is 'n mandaryn 'n hoë Sjinese amptenaar en is die taal se naam Mandaryns. In Afrikaans is die taal van 'n volksgroep gewoonlik met 'n "s" op die einde. Groete hansjoseph (kontak) 08:45, 30 November 2014 (UTC)[antwoord]

Goeie aand Hansjoseph, ek het die artikel onder Mandaryn geskep omdat die meeste skakels daarna verwys, maar ek sien nou, jy is reg. Is die naam van die vrug nie ook "Mandaryn" nie? Ek sal môre daarna kyk en dit verbeter. Groete en dankie. JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:35, 30 November 2014 (UTC)[antwoord]
Uitgevoer Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:10, 1 Desember 2014 (UTC)[antwoord]

Chad le Clos en In die Nuus

JCIV, ek vertrou dit gaan goed! Wil jy nie asb net In die Nuus 'n ietsie oor Chad le Clos se nuwe wêreldrekord nie? Groete! Oesjaar (kontak) 06:42, 5 Desember 2014 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer, Dis 'n goeie idee! Groete en dankie. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:46, 5 Desember 2014 (UTC)[antwoord]
Dankie! Oesjaar (kontak) 09:47, 5 Desember 2014 (UTC)[antwoord]

Rolene Strauss en In die Nuus

JCIV, kan jy asb meld van Rolene se aanwysing as Mej. Wêreld. Groete! Oesjaar (kontak) 20:22, 14 Desember 2014 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer - Baie geluk aan Suid-Afrika! Die wêreld en ek sal van 'n beeld hou! ;) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:00, 14 Desember 2014 (UTC)[antwoord]