Gouritsmond
Voorkoms
Gouritsmond | |
---|---|
Koördinate: 34°20′59″S 21°52′43″O / 34.34972°S 21.87861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Tuinroete |
Munisipaliteit | Hessequa |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,24 km2 (1,25 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 515 |
• Digtheid | 159/km2 (410/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 39.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 54.5% |
• Swart mense | 5.3% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 93.0% |
• Engels | 3.3% |
• Tswana | 1.4% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 6696 |
Poskode (posbusse) | 6696 |
Skakelkode | 028 |
Gouritsmond (voorheen ook bekend as The Fisheries en Avondrust en vandag ook as Gouritsriviermond en Die Mond) is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Gouritsmond val in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit. Die Gouritsrivier mond hier uit in die Indiese Oseaan. Die "mond" is 'n gewilde hengelplek.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gouritsmond". Sensus 2011.