Groot-Winterhoekberge
Voorkoms
Die Groot-Winterhoekberge is 'n bergreeks wat deel is van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die hoogste punt in die bergreeks is 2077 m hoog en is net noord van Tulbagh en staan bekend as die Groot-Winterhoekpiek. Die Groot-Winterhoek wildernisarea is 30 608 hektaar groot en word deur CapeNature bestuur. Daar is watervalle, swemgate, skoon riviere en bergwildernis in die area.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Groot Winterhoek Wilderness Area - Cape Nature". CapeNature (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op 21 Januarie 2020.