Gaan na inhoud

Guadalupe Amor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Guadalupe Teresa Amor Schmidtlein, alias Pita Amor (Meksikostad, 30 Mei 1918- aldaar, 8 Mei 2000) was 'n Meksikaanse skrywer.[1]

Sy was 'n lid van die “ou Meksikaanse aristokrasie” en was 'n aktrise en model vir fotograwe of skilders soos Diego Rivera en Raúl Anguiano.

Werke

[wysig | wysig bron]
  • 1946: Yo soy mi casa
  • 1947: Puerta obstinada
  • 1948: Círculo de angustia
  • 1949: Polvo
  • 1953: Décimas a Dios
  • 1958: Sirviéndole a Dios, de hoguera
  • 1959: Todos los siglos del mundo
  • 1984: Soy dueña del universo

Verwysings

[wysig | wysig bron]