Gaan na inhoud

Houtbosloop

Koördinate: 25°26′2″S 30°45′5″O / 25.43389°S 30.75139°O / -25.43389; 30.75139
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Houtbosloop
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Oorsprong Makobulaan Natuurreservaat
Monding Krokodilrivier
Monding-hoogte 741 m
Ligging van Houtbosloop op 'n kaart (Mpumalanga)
Houtbosloop
Houtbosloop
Koördinate: 25°26′2″S 30°45′5″O / 25.43389°S 30.75139°O / -25.43389; 30.75139

Die Houtbosloop is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei net suid van die Sudwalagrotte verby, voordat dit teenaan die N4-snelweg by Montrose by die Krokodilrivier aansluit.

Oorsprong

[wysig | wysig bron]

Monding

[wysig | wysig bron]

Sytakke

[wysig | wysig bron]