John Marshall Jones
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Marshall Jones | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Marshall Jones (gebore 17 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sgt. Bilko (1996) en Con Air (1997), en in die televisiereekse John Doe (2002) en The Troop (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Sgt. Bilko
- 1997: Con Air
- 2009: The Guest at Central Park West
- 2017: The Last Revolutionary
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: Joe's Life
- 1997: Smart Guy
- 2002: John Doe
- 2009: The Troop
- 2015: Mann and Wife
- 2015: In the Cut
- 2016: Alley Way
- 2019: Lessons in Love
- 2019: Jeffrey's Plan
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: Sweaty Booty Cheeks