Jorge Ibargüengoitia
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jorge Ibargüengoitia Antillón (Guanajuato, 22 Januarie 1928 – Mejorada del Campo, 27 November 1983) was 'n Meksikaanse skrywer.[1] Hy studeer in New York met 'n beurs van die Rockefeller Stigting en was 'n professor in UNAM en UDLAP.
Hy het gesterf in die vliegongeluk Avianca Vlug 011.
Werke
[wysig | wysig bron]Teater
[wysig | wysig bron]- Susana y los jóvenes (1954)
- La lucha con el ángel (1955)
- Clotilde en su casa, como Un adulterio exquisito (1955)
- Ante varias esfinges (1959)
- El viaje superficial (1960)
- El atentado – Premio Casa de las Américas, 1963
- La conspiración vendida (1975)
- Los buenos manejos (1980)
Roman
[wysig | wysig bron]- Los relámpagos de agosto (1965)
- Maten al león (1969)
- Estas ruinas que ves (1975)
- Las muertas (1977)
- Dos crímenes (1979)
- Los conspiradores (1981)
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jorge Ibargüengoitia.