Jules Munshin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jules Munshin | |
Geboorte | 22 Februarie 1915 |
---|---|
Sterfte | 19 Februarie 1970 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jules Munshin (22 Februarie 1915 – 19 Februarie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente On the Town (1949), Take Me Out to the Ball Game (1949), en Silk Stockings (1957), en in die televisiereeks Lamp Unto My Feet (1948).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: On the Town
- 1949: Take Me Out to the Ball Game
- 1953: We Go to Monte Carlo
- 1957: Silk Stockings
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: Lamp Unto My Feet
- 1963: The Keefe Brasselle Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: A Christmas Festival
- 1960: The Emperor's Clothes
- 1960: Summer in New York