Kivumeer
Voorkoms
Kivumeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Kivumeer | |
Kaart van mere en riviere in Rwanda | |
Koördinate: | 2°S 29°O / 2°S 29°O |
Ligging: | Demokratiese Republiek van die Kongo, Rwanda |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 2 700 km² (1 040 myl²)[1] |
Gemiddelde diepte: | 240 m (787 vt) |
Maksimum diepte: | 480 m (1 575 vt) |
Volume: | 500 km³ (120 myl³) |
Lengte: | 89 km (55 myl)[1] |
Breedte: | 48 km (30 myl)[1] |
Opvangsgebied: | 2 700 km² (1 000 myl²) |
Uitvloei: | Ruzizi |
Eiland/e: | Idjwi |
Nedersettings: | Goma, Kongo Bukavu, Kongo Kibuye, Rwanda Cyangugu, Rwanda |
Die Kivumeer (Engels: Lake Kivu) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika op die grens van Rwanda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die meer vorm ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei. Die Ruzizirivier verbind die meer met die Tanganjikameer.
Bron
[wysig | wysig bron]- Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001. ISBN 0-8109-0602-3
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 (en) Kivu, lake, Congo and Rwanda, Columbia Encyclopedia, Sixth Edition. 2001-05.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kivumeer.
- (en) "Lake Kivu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 November 2023.